Kamer 1 - R650 per eenheid (MAX 2 Volwassenes en 2 Kinders)
Die Rooi kamer is n groot eenheid van 46m2 waar jy skoene uitskop en rus na n lang dag en kan rus. DIe kamer is uitgerus met die volgende :
Ekstra groot konings bed
Slaap bank
lugversorger
yskas en eet area
eie privaat badkamer
slim TV en WIFI
Kamer 2 - R550 per eenheid (MAX 2 persone)
Kamer 2 is uniek gemubileer om jou die sprinbok vlakte te laat ervaar. DIe eendeid is uitgerus met die volgende :
Ekstra groot dubbel bed
lugversorger
yskas
eie privaat badkamer
slim TV en WIFI
Kamer 3 - R450 per eenheid (MAX 2 persone)
Kamer 3 is ons Groen kamer en laat jou voel jy is in n Oase. Omring jouself met die natuurlike kleure en dekor. Die eenheid is uitgerus met die volgende :