Wat is die Oase?

In die hartjie van die Springbok vlakte sal jy die Oase Gaste huis in Roedtan vind. Kom rus hier by ons in goed ingerigte kamers met als wat n mens nodig het. Kom voel tuis en geniet die beeldskone Limpopo saam met ons

Waar is die Oase?

Ons is geleë naby die plaaslike Roedtan NTK Handels tak op die R519, draai regs in 2de Ave as jy van Naboom/Mookgopong af kom en ons is die eerste eenheid op jou regterkant.

Daar is drie kamer beskikbaar, elk met n Slim TV, Yskas, Lugversorger en eie badkamer.

Jy kan ook meer sien op Lekkerslaap – Oase | LekkeSlaap

 

Kamer 1(Rooi)

Kamer 2(Blou)

Kamer 3(Groen)

Ekstras

Braai geriewe met braaipakke, ontbyt en aandete, spesiale versoeke en dies meer is beskikbaar en kan moet vooraf gereel word.

Wat als gebeur op die Springbok vlakte?


7-12 Julie - Bokkie Week Naboomspruit
18-19 Julie - VoêlJag Naweek

Kontak

Kontak gerus een van ons vriendelike span lede

 Emmarentia : 064 733 4826  / Rudi by 073 679 0607 

admin@oase-gastehuis.co.za

of los vir ons n boodskap hieronder en ons kom terug na U.