Kamer 1 - R650 per eenheid (MAX 2 Volwassenes en 2 Kinders)

Die Rooi kamer is n groot eenheid van 46m2 waar jy skoene uitskop en rus na n lang dag en kan rus. DIe kamer is uitgerus met die volgende :

  • Ekstra groot konings bed
  • Slaap bank
  • lugversorger
  • yskas en eet area
  • eie privaat badkamer
  • slim TV en WIFI

Kamer 2 - R550 per eenheid (MAX 2 persone)

Kamer 2 is uniek gemubileer om jou die sprinbok vlakte te laat ervaar. DIe eendeid is uitgerus met die volgende :

  • Ekstra groot dubbel bed
  • lugversorger
  • yskas
  • eie privaat badkamer
  • slim TV en WIFI

Kamer 3 - R450 per eenheid (MAX 2 persone)

Kamer 3 is ons Groen kamer en laat jou voel jy is in n Oase. Omring jouself met die natuurlike kleure en dekor. Die eenheid is uitgerus met die volgende :

  • Ekstra groot dubbel bed
  • lugversorger
  • yskas
  • eie privaat badkamer
  • slim TV en WIFI

Bespreek n kamer