Oase Kunsfees 24-25 Februarie

Ons mini Kunstefees vang spoed!

Met verskeie unieke meester stukke beskikbaar aan die publiek het hierdie klein junste fees skielik spoed begin kry. Van heide en verre is daar nou uitstallers wat hulle kunswerk en handewerk kom uitstal met die eerste prys om lekker saam te kuier in die middel van die Springbok vlakte. Met al die opsies van eet en geniet is ons seker data lmal n goeie tyd sal hê om die vuure en mooi tuine. Kom draai grus by die Oase op die 24-25ste Februarie en kom kuier saam!

Leave a Reply